Nuusvinke

Zuma: King Comrade

Hans Pienaar Nuusvinke 2018-02-15

"Op die ou end kon Zuma dit nie regkry om af te tree as koning nie, anders as sir Bob. Hy kry net ’n gewone pensioen en dié sal hy moet gebruik vir al die hofsake wat gaan volg."

Ons is ’n land wat wag

Mike van Graan Nuusvinke 2018-02-08

"Die uitstel van die Staatsrede is ’n metafoor vir waar ons as land ons bevind. Ons is ’n land wat wag. Ons hoop en die drome van 1994 is uitgestel. Wéér."

Klimaatsverandering kom huis toe

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-02-02

"Sal daar nou, met ’n Dag Zero-bedreiging, wel groter aandag geskenk word en werk gemaak word van 'water en sanitasie'?"

In die nuus

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-01-29

"Die huidige gebeure is ’n aanduiding dat die 'Kaap van Storms' vandag steeds sy naam gestand doen – ’n hele 366 jaar nadat Jan van Riebeeck en sy gevolg in April 1652 uit Nederland hier voet aan wal gesit het om ’n verversingspos vir die Verenigde Oostindische Compagnie (VOC) te vestig vir – hoe ironies – die verskaffing van onder meer vars drinkwater."

Berugte familie eis nog 'n slagoffer

Hans Pienaar Nuusvinke 2018-01-23

"Die familienaam Gupta is algemeen in Indië, maar in Suid-Afrika het dit om ’n ander rede ’n huishoudelike naam geword."

Top