Afrikaans: 10 kitsfeite

“Hierdie kreoolse taal het in die 17de eeu ontwikkel in die Nederlandse kolonie, die Kaap van Goeie Hoop, onder die invloed van Nederlands, Khoi-Khoi en die gesproke taal van die slawe (bv Maleis).”