Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?
“Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed