Afrikaners gryp mekaar aan die keel

“Die groep stel dit onomwonde: Solidariteit praat nie namens hulle nie. Hulle verwerp die narratief dat Afrikaners slagoffers is van rassistiese vervolging in postapartheid Suid-Afrika, en beklemtoon dat hulle nie vlugtelinge is nie.”