Alfred Schaffer, digter van drie wêrelddele

“Die Nederlandse digter Alfred Schaffer wat in Suid-Afrika woon, is die afgelope week vereer vir sy deurlopende bydrae tot die Suider-Afrikaanse Neerlandistiek asook vir sy rol as kulturele bemiddelaar tussen Suid-Afrika, Nederland en België tydens die instelling van die Alfred Schaffer-erelesing.”