ANC en EFF slaan vure dood oor bankplundery

“Sowat 50 individue en maatskappye word betrek by die bykans R2 miljard-verlies wat die bank gely het wat tot die instelling se ondergang gelei het.”