Bekende letterkundige in Afrikaans-Nederlands sterf

“Ampie Coetzee, wat ’n persoonlike vriend en tydgenoot was van Breyten Breytenbach, was ook  ’n taalstryder en vurige vegter teen sensuur. Hy was  ’n stigterslid van die Breytenbach Sentrum in Wellington en eretrusteelid van die sentrum.”