Bekoorlike Riebeek-Kasteel een van SA se oudste dorpe

“Gaan proe olywe, koop olyfolie of wyn en verwyl die ure in die middedorp se klein handelstegie Short Street, met ’n glas yskoue Pieter Cruythoff van Riebeek Wine Valley Co.”