Betowerende botaniese tuine bied skuiling in die stad
“Ek hoor toevallig hoe iemand oor koffie vir ’n ander vertel van navorsing wat hulle raakgelees het oor die verband tussen die rol van botaniese tuine as bewaarders van plantspesies én as bydraers tot ons geestesgesondheid. En dit laat my gedagtes ver loop oor die rol van botaniese tuine in my eie lewe die afgelope paar jaar.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed