Bloudruk vir ’n nog beter lewe by Toyota US Woordfees

“Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans.” Cliffordene Norton gesels met Stefan Benadé, vervaardiger van Bloudruk vir ’n nog beter lewe.