Boeken uit het Huis: Joubert en McLeod gesels oor geskiedenis en verhale
Twee gewilde skrywers van historiese romans, die Suid-Afrikaanse skrywer Irma Joubert en die Surinaamse skrywer Cynthia McLeod, het onlangs oor hul boeke gesels met die joernalis en vertaler Ingrid Glorie, wat nou betrokke is by die groter bekendstelling van Afrikaanse boeke en skrywers in die Lae Lande. Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam het die gesprek aangebied as deel van sy skrywersreeks Boeken uit het Huis.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed