Bosasa gee glo miljoene vir Zuma se stigting
“Hy het getuig dat daar maandeliks R300 000 aan die Jacob G Zuma-stigting betaal is en dat die kontantbedrag aan die destydse voorsitter, Dudu Myeni, oorhandig is. Agrizzi het getuig dat hy die kontantbedrag self verpak het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed