Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?
“Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so ‘geregtig’ as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie …”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed