Breyten Breytenbach se The 81 ways of letting go a late self in Kaapstad te sien

Die digter, skrywer en kunstenaar Breyten Breytenbach se kunswerke is tans in Kaapstad te sien, as deel van sy solo-uitstalling TheĀ 81 ways of letting go a late self. Die opening van die uitstalling het Donderdag 18 Oktober by die Stevenson-galery in Kaapstad plaasgevind, met Breytenbach self wat teenwoordig was. Marli van Eeden vertel meer.