Breyten schrijven #12: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Louis Esterhuizen

“Yves, hierdie is ’n ontsaglike moeilike vraag om te antwoord, omrede Breyten reeds teenwoordig was by my ontwaking as digter (al sy vroeë bundels), minnaar (sy liefdesverse), denker (sy sosio-politiese verse) en ouer persoon (sy laatwerke).”