Breyten schrijven #14: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters. Conversatie met Ilse van Staden

“Daar is iets aan sy poësie wat jou aan die derms gryp, tegelykertyd verskriklik én lofliederlik. Dat hy met táál so iets kan vermag, is verstommend.”