Breyten schrijven #17: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Hein Viljoen

“Breytenbach se groot bydrae, dink ek, is die groot projek van andersmaak – andersmaak van die taal, ervaring, religieuse besef, die land en die politiek en ook die self.”