Breyten schrijven #20: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Charl-Pierre Naudé

“Breyten sal, so hoop ek, my gewilligheid om kritiek op hom te lewer sien in die teken van besorgdheid oor hoe maklik kulture in Afrika, soos die Afrikaanse, wat so lank onder outoritêre sterre staning gehad het, kan terugval in onkritiese papegaaimaniere.”