Breyten schrijven #45: Postumiteiten voor Breyten. In gesprek met Andries Visagie

“Ek is byvoorbeeld nuuskierig om eendag Breytenbach se nagelate boekery deur te gaan. Wat het hy alles gelees en watter spore is daar van sy leeswerk in sy kreatiewe werk?”