Brief en repliek 7: Antjie Krog en Marlene van Niekerk

“Vandeesweek maak ons voorwerk tot die digterlike oeuvres van Antjie Krog en Marlene van Niekerk, persone wat net soveel tot die eerste as die tweede deel van die kursus behoort. Daarna kyk ons vorentoe, met behulp van Alfred Schaffer se kuratorskap van DW B 2024 (4) O se boloke / Bescherm ons. Stemmen uit Zuid-Afrika.”