Bruggenhoofden: Alfred Schaffer, ’n digter en vertaler van die tussengebied
Hoe bly neem ’n digter en vertaler aan die orde van Alfred Schaffer sy sentrale plek in die kreatiewe tussengebied tussen Afrikaans en Nederlands in, in ’n era waarin so ’n groot verskeidenheid skrywerstemme, tale en temas in die polifonie van multikulturele letterkundes in Afrikaans en Nederlands al hoe meer aandag ontvang? Willem de Vries het gaan luister na Yves T’Sjoen se gesprek met Schaffer op 23 Maart in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Kaapstad.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed