Cap Classique sit vonkel in die feestyd

“Die geheim van Cap Classique is sy veelsydigheid: Dis nie net by bykans enige maal ’n lekker kos-pasmaat nie, dit kom in soveel verskillende style, dat jy dit heeljaar kan drink.”