Nu op LitNet

Bloed op die spore

Egmont Sippel 2025-01-23 "Maar waar’s die siel van ’n nasie waarvan die president ’n pleidooi vir genade en barmhartigheid openlik en met minagting verwerp? Waar lê so ’n land se geestesgesondheid? Waar’s Amerika?"  

Bela onderteken: Wat gebeur volgende?

Naomi Meyer, Jaco Deacon 2024-12-23 "Solank skole vol is en daar voldoende leerders van ’n bepaalde taalgemeenskap is, sal hulle die reg hê om onderrig in hulle taal te ontvang. Dit word gewaarborg in artikel 29(2) van die Grondwet. Die uitdaging kom gewoonlik waar die skool nie vol is nie en daar ’n ander taalbehoefte in die gemeenskap is." Jaco […]

Ek en jy en die Midde-Ooste

Freek Robinson, Marthie Momberg 2024-12-19 Wat is aan die gang in Sirië? Hoe hou dit verband met die vernietiging van Gaza? Het die konflik in die Midde-Ooste werklik enige impak op gewone Suid-Afrikaners? Waarom meng ons regering in?

Waarom die VSA by Suid-Afrika wil leer

Freek Robinson, Roelf Meyer 2024-10-25 Roelf Meyer was ’n maand lank in die VSA waar hy lesings en werkswinkels aangebied het oor Suid-Afrika se vreedsame oorgang na demokrasie. Maar waarom nou? Wat wil die Amerikaanse denkers tans by ons leer en hoekom? En wat sê Meyer aan die afstig-Afrikaners wat beweer hy het Suid-Afrika gewoon uitverkoop? Freek Robinson het met […]

SteedsDink met LitNet Akademies: Michael le Cordeur oor sy akademiese navorsing

Michael le Cordeur 2024-10-24 In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Michael le Cordeur oor sy navorsingsfokus, naamlik moedertaalonderrig, leesbegrip en taal en identiteit (Kaaps). Hy lewer kommentaar oor die Bela-wet, asook die uitdagings van Kunsmatige Intelligensie. Adam Small se bydrae, bemagtiging deur Afrikaans, die toekoms […]

Is verengelsing die Bela-wet se skuld?

Eugene Brink 2024-09-20 "Maar om te Bela of nie te Bela nie is eintlik nie ter sake nie. Dit lewer dalk lekker nuus op, maar die lot van Afrikaans as voertaal in skole hang van meer af as net een wet. Bela is ’n strydkreet vir rolspelers aan albei kante van die geveg, maar ook ’n skuifmeul vir […]

In memoriam: Abraham H de Vries (1937–2024)

Wium van Zyl 2024-08-27 "Braam het ’n skrywer en akademikus geword wat ver buite sy eie land sy merk gemaak het."  

Madam President!

Nini Bennett-Moll 2024-08-14 "Amerikaanse politiek funksioneer soos politieke teater, ’n rollespel wat versterk word deur Hollywood-glans en die hibriede voorstelling van hiperrealiteit. Voornemende kiesers, kykers en belangstellendes is tans besig om, inderwaarheid, die nuwe rolverdeling met die Harris/Trump-presidensiële veldtogte te kies en Suid-Afrikaners doen mee aan hierdie proses, waarskynlik omdat ons eie politiek ter plaatse te vervelig of […]

Die dag toe breakdance gebreek is

Bettina Wyngaard 2024-08-13 "Ek staan gereeld in verwondering oor hoe soepel taal kan wees. Hierdie naweek, byvoorbeeld, is die woord raygun gebore. Om te raygun is om klaaglik te misluk in iets wat jy met groot selfvertroue aanpak. Net iemand wat in afsondering en sonder enige digitale toegang tot die wye wêreld lewe, ken nie teen hierdie tyd die naam […]

Evaluering van die aanlyn vreemdetaalkursusse Gesellig Afrikaans 1 en 2 aan die hand van die voorgestelde aanlynonderrigmodel vir die aanleer van Afrikaans as vreemde taal

Alison Stander 2024-08-13 "Die ondersoek lewer ’n bydrae tot die bywerking en verbetering van tans die enigste geakkrediteerde aanlyn kortleerkursus vir Afrikaans as vreemde taal binne die Suid-Afrikaanse hoëronderwyskonteks."  

In die kruisvuur: moderne identiteitskonflik en strategiese oplossings

Andre Vlok 2024-07-16 "Konflik kan ’n wonderlike masjien vir beter verhoudings, groei en vooruitgang wees as ons dit reg verstaan en aanwend. Ons het nie minder konflik nodig nie, ons het beter konflik nodig."  

Oor hoop

Bettina Wyngaard 2024-07-08 "Ons demokrasie werk. Dit werk dalk nie soos ons wil hê dit moet werk nie, maar dit werk. Ons het godsdiensvryheid. Ons kan kerk of moskee of tempel toe gaan sonder om te vrees dat ons in hegtenis geneem gaan word of doodgemaak sal word. Ons het vryheid van spraak. Ek kan die regerende party, […]

Die nuwe kabinet: Hoe lank gaan die RNE hou?

Theo Venter 2024-07-01 "Kortom, dit was ’n moeilik en uitgerekte geboorte."  

A voice from within: Decolonising the Palestinian mind | A conversation with Haidar Eid

Jannike Bergh, Haidar Eid 2024-06-27 "Gaza has become the centre of the universe, the same way Soweto was the centre of the universe." A book discussion and video interview with Haidar Eid, author and professor in postcolonial studies and postmodern literature at al-Aqsa University, Gaza City.  

Voorlopervroue in die Afrikaanse joernalistiek: Een eeu, drie baanbrekers, drie generasies

Lizette Rabe 2024-06-26 "Die drie persoonlikhede wat voorgehou word as drie voorlopervroue oor drie geslagte in die Afrikaanse joernalistiek oor een eeu waarin hulle hul joernalistiek beoefen het, is Miemie (Maria Elizabeth) Rothmann (1875–1975; beter bekend as MER), Rykie van Reenen (1923–2003), en Martie Retief Meiring (1934–). Die artikel sal vanuit ’n mediageskiedkundige vertrekpunt ’n oorsig gee oor […]

Op ongekarteerde terrein: Verkiesing 29 Mei 2024

Theo Venter 2024-06-06 Met die skryf van hierdie artikel, in die afwagtende atmosfeer van die OVK se nasionale uitslagsentrum, was daar verskeie emosies onder politiekepartyverteenwoordigers vaardig!

Waiting for water

Karen Jennings 2024-05-02 "I don’t have the answers or pretend that any of this is easy. Nor will I accept that the ANC inherited an immaculate country in 1994. There was a lot to address – many vast inequalities and systems which were already corrupt and unjust. But it is now 30 years later and there is no […]

Gewaarwordinge van die eerste verkiesingsdag, 27 April 1994

Danie van Wyk 2024-05-02 "Ek onthou dat daardie dag ’n koue en triestige dag in die Kaap was, maar dit het niemand teruggehou om hul kruisies te gaan trek nie."  

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Wie gaan Suid-Afrika ná 29 Mei regeer?

Jean Oosthuizen 2024-04-29 Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die Jakes Gerwel-gesprek, “The good, the bad and the ugly – who will govern?”, wat as deel van die jaarlikse Suidoosterfees plaasgevind het. Hierdie gesprek, met Adriaan Basson, Qaanitah Hunter en Mia Spies, is in samewerking met Flyleaf en Pan Macmillan op 26 April aangebied.   

Commendatio: Deon Meyer vereer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir literêre bydrae

Etienne Bloemhof 2024-04-25 "Maar dat die eer wat Deon vandag te beurt val, spesifiek oor Afrikaans gaan, dit is iets baie spesiaals, want dis ’n prys wat, glo ek, erkenning gee aan ’n skrywer wat – al sou dit op vele terreine vir hom sin maak om direk in Engels te skryf – nog altyd vurig en passievol […]
Verified by MonsterInsights
Top