SASNEV

Persverklaring: Die volgende Orde van den Prince-byeenkoms

Voertaal SASNEV 2024-10-22

Die spreker is Danie Visser. Die titel van sy lesing is: "Die verlede, hede, en toekoms van die Romeins-Hollandse reg".

SASNEV akademiese konferensie: Vertalings ontsluit nuwe wêrelde

Jean Oosthuizen SASNEV 2024-08-22

"Die belangrikheid van vertalings in die letterkunde en die akademie is die afgelope naweek opnuut beklemtoon tydens ’n vertaalkollokwium oor Nederlands-Afrikaanse vertaling wat deur die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Kaapstad aangebied is."

Persverklaring: Herinnering aan die kollokwium oor vertaling Nederlands-Afrikaans op 17 Augustus 2024

Voertaal SASNEV 2024-08-13

Graag herinner ons u aan SASNEV se kollokwium wat handel oor vertaling Nederlands-Afrikaans.

Persbericht: Uitnodiging – Colloquium over vertalen Nederlands-Afrikaans

Voertaal SASNEV 2024-07-31

Ook voor SASNEV werd een nieuwe wereld geopend toen we, samen met de Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, nog niet zo lang geleden, met onze vertaalcollectie begonnen, de wereld van het vertaalde boek, met weer andere horizons die geopend worden.

Persverklaring: Uitnodiging – Kollokwium oor vertaling tussen Nederlands en Afrikaans

Voertaal SASNEV 2024-07-31

’n Nuwe wêreld het ook vir SASNEV oopgegaan toe ons en ons vennoot, die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad, nie so lank gelede nie ons vertaalversameling begin het en die wêreld van die vertaalde boek met nóg meer horisonne opgemaak is.

Persverklaring: Die Orde van den Prince en die gebroeders van Lymborch

Voertaal Kunst 2024-06-07

Graag nooi ons u uit na die volgende Orde van den Prince-byeenkoms op Saterdag 8 Junie 2024.

Persverklaring: ’n Spesiale uitnodiging

Voertaal SASNEV 2024-05-28

Dit is een van daardie lekker kultuurdae by SASNEV wat jy nie wil misloop nie, met ’n vintage-mark, Nederlandse lekkernye te koop en ’n happie en glasie na afloop van die gesprek. 

Persverklaring: Yves T'Sjoen in gesprek met Andries Visagie (Saterdag 25 Mei by SASNEV)

Voertaal SASNEV 2024-05-24

"Bruggenhoofden" is ’n openbare platform wat die letterkundige wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Lae Lande ondersoek. Dit word aangebied deur SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in samewerking met Yves T’Sjoen.

Persverklaring: Orde van den Prince se lesing oor die geskiedenis van die Nederlandse taal

Voertaal SASNEV 2024-05-06

Die spreker is Rudolf Rode. Die titel van sy lesing is "’n Kykie in die geskiedenis van die Nederlandse taal – deel 2".

Persverklaring: Die Bruggenhoofden-gespreksreeks

Voertaal SASNEV 2024-04-18

Kom luister saam na Yves T’Sjoen in gesprek met Anastasia de Vries op Saterdag 20 April vir die derde aflewering in die "Bruggenhoofden-gespreksreeks" aangebied deur SASNEV in Pinelands, ’n reeks van vyf gesprekke.

Press release: King’s day, 27 April 2024

Voertaal SASNEV 2024-04-18

Join us for King’s Day at SASNEV on 27 April 2024.

Persverklaring: Uitnodiging na Orde van den Prince geleentheid op 13 April 2024

Voertaal SASNEV 2024-04-10

Graag nooi ons u uit na die volgende Orde van den Prince-byeenkoms op Saterdag 13 April 2024 by SASNEV. Die spreker is Gijs Dubbeld.

Persverklaring: ’n Gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer

Voertaal SASNEV 2024-03-18

Kom luister saam met SASNEV na ’n gedagtewisseling tussen Yves T’Sjoen en Alfred Schaffer, die tweede gesprek in 2024 van die Bruggenhoofden-gespreksreeks. "Bruggenhoofden" is ’n openbare platform wat die letterkundige wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Lae Lande ondersoek.

SASNEV met die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vereer

Eureka Barnard, Menán van Heerden, Izak de Vries SASNEV 2024-03-13

"Die idealis in my wil begin met vertoë rig en wil bewusmakingsgeleenthede uitdink, maar hoe bemark jy hierdie gedeelde erfenisse en praat daaroor met mekaar om die kompleksiteit daarvan beter te verstaan sonder dat ’n hele klomp mense jou as ’n prokolonialis, of te woke, teer en veer?"

België en Suid-Afrika: 30 jaar se betrekkinge

Geraldine Reymenants Meningen 2024-02-19

Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika, het op Saterdag 17 Februarie by Sasnev (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands, Kaapstad, gesels oor die afgelope 30 jaar se betrekkinge tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Erwin Rode (voorsitter van die Orde van die Prinse, afdeling Kaapstad) stel vir haar in hierdie podsending voor.

Bruggenhoofden by SASNEV: Yves T’Sjoen lei saam met Louise Viljoen gesprekreeks in oor letterkundes

Willem de Vries Meningen 2024-02-14

Louise Viljoen en Yves T’Sjoen, albei gerekende literatore wat aansluitend werk in transnasionale verband oor aspekte van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde, het op 27 Januarie 2024 in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad, gesels, berig Willem de Vries.

Persverklaring: Yves T'Sjoen en Louise Viljoen by SASNEV op Saterdag 27 Januarie 2024 om 09:30 vir 10:00

Voertaal SASNEV 2024-01-22

Ons is bevoorreg om SASNEV se gespreksjaar te begin met Yves T’Sjoen uit Vlaandere wat hierdie keer in gesprek sal wees met bekroonde en bekende Suid-Afrikaanse skrywer en akademikus, Louise Viljoen. Dit gebeur nie sommer elke dag nie.

Persverklaring: Orde van den Prince se byeenkoms op 3 Februarie

Voertaal SASNEV 2024-01-17

Die Orde van den Prince hou ’n ope vergadering op Saterdag 3 Februarie by SASNEV en u word hiermee genooi om dit by te woon. Die onderwerp is: ’n Kykie in die geskiedenis van Nederlands vanuit ’n (Suid)-Afrikaanse perspektief.

Die KFN en SASNEV nooi jou uit na Neerlandistiekdag 2023 op 30 September

Voertaal SASNEV 2023-09-14

Die KFN en SASNEV nooi jou uit na Neerlandistiekdag 2023 op Saterdag 30 September, met poësievoorlesings in Afrikaans en Nederlands deur Alara Adilow, Ashwin Arendse, Lynthia Julius, Pieter Odendaal, Bibi Slippers en studente van UK, UWK, US en CPUT.

Persbericht: Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands

Voertaal SASNEV 2023-09-08

Kom luister saam met SASNEV na ’n gesprek tussen Yves T’Soen, Louise Viljoen en Alwyn Roux.

Verified by MonsterInsights
Top