Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018
“Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed