Boekresensie: Ek kom terug deur Adriaan van Dis (vertaal deur Daniel Hugo)

  • 0

"Die Nederlandstalige Ik kom terug het in 2014 verskyn en is in 2015 bekroon met die Libris Literatuurprys. Die Afrikaanse vertaling is behendig deur Daniel Hugo behartig."

  • 0
Top