Die etiek van inentings en toetsing: Izak de Vries as proefkonyn

  • 0

Ek het myself laat inspuit met COVID-19. Jip. Jy het reg gelees. Ek het my bevoorregte agterent op daardie stoel neergesit en gesê: “Spuit maar, dokter, spuit my in.”

 
  • 0
Top