"Hoe kan een familie deur soveel emosionele pyn en mediese terugslae getref word? Dis ’n verhaal van ’n gebrek aan omgee, soos met die Life Esidimeni-skandaal. Dis ’n verhaal van sommige verpleegpersoneel wat nie respek het vir pasiënte nie."