Elders gesien: In memoriam – Elsa Joubert

  • 0

"Elsa Joubert (1922–2020) was altyd baie spesifiek oor plek – oor waar sy gestap en gereis het, oor Leeukop wat haar laaste uitsig was. Vanoggend wou ek nêrens anders stap as langs haar Oranjezicht-strate nie. Die eerste 4 foto’s is van haar en Klaas Steytler se huis in Bellevuelaan waar sy onder meer Die swerfjare van Poppie Nongena (1978) geskryf het."

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top