"Dit lei tot die insig dat die onderskeidende stylkenmerke in diens staan van sosialebetekenisskepping, wat neerslag vind in die manier waarop die deelnemers die taalmiddele tot hulle beskikking op WhatsApp aanwend om sosiale identiteit te skep en hulle aanlyn verhoudings te bedryf."