Wat moet onthou word? Wie besluit dit? Hoe moet ons onthou? Jo-Ansie van Wyk, hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), was die FilosofieKafee-spreker op 11 November 2022 in Pretoria. Sy deel haar volledige voordrag by die geleentheid.