Hêrrit Itch

  • 0

"’n Konsep soos 'nasionale braaidag' is vir my extremely oppervlakkig en verdraai die waardes van onse cultural heritage. So, laat ek gou ’n bietjie witblits stook op jou mental charcoal en smoke signals uitstuur vir alle onkundiges en social network-snotvreters."

  • 0
Top