Ikoniese verhaal van Racheltjie de Beer tot rolprent verwerk

  • 0

“Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het.” Dít is wat die rolprent Die Verhaal van Racheltjie de Beer uniek maak, meen regisseur Matthys Boshoff. Hy vertel vir Marli van Eeden meer oor die rolprent.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top