Globalisering en die nuwe tegnologieë lei eintlik noodwendig tot interaksie tussen kulture en samelewings en dus wég van ’n insulêre bestaan, skryf die Stellenbosse literator Louise Viljoen in ’n artikel wat onlangs op LitNet Akademies gepubliseer is. Sy het Willem de Vries se vrae beantwoord oor “Antjie Krog as kulturele bemiddelaar: aspekte van haar skrywerspostuur in die … Continue reading Louise Viljoen stel ondersoek in na hoe Antjie Krog Nederlanders bewus maak van raakpunte met SA samelewing
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed