"Om myself ’n man te noem in vandag se klimaat van gender-based violence is nogal stifling. Dit los my met hierdie vrae: Wat inform my manlikheid? Wat beteken dit om ’n man te wees in my gemeenskap?"