O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond

  • 0

Antjie Krog se MI(SA), wat in 2019 by die Toyota US Woordfees uitgevoer is, se boodskap is in die tyd van die korona-pandemie toepasliker as ooit tevore. Die digter het die volledige Afrikaanse teks en klankopnames waarin sy gedeeltes voorlees, eksklusief aan LitNet beskikbaar gestel.

  • 0
Top