PEN Afrikaans veroordeel die ontwrigting van bekendstelling van Gangster State deur Pieter-Louis Myburgh

  • 0

PEN Afrikaans veroordeel die destruktiewe optrede van die groep betogers ten sterkste. Dit het ’n geleentheid vir gesprekvoering in die wiele gery deur die toepassing van boelie- en intimidasietaktieke wat daarop gemik is om kritiese stemme stil te maak.

 
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top