Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

  • 0

"As ’n mens die sosiale media gevolg het, sou ek dink dat De Kock nou op sy knie moet gaan, sy vuis moet lig en in Afrikaans skryf: Ek is jammer oor my ondersteuners se reaksie, hulle het my gewys dat #blacklivesmatter nodig is."

 
  • 0
Top