Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe

  • 0

Vi ’n gewone Indonesiër was daai moment sieke maa insignificant, maa vi my herrit bedoel dat ek finally byrie huis was in Indonesië – “tramakassie” is ofcourse ’n derivative vannie famous “terima kasih” (Indonesian vi “dankie”), ’n phrase wat met Kaapse mense baie connect.

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top