"Binnekort gaan robotte wat huise skoonmaak, alledaags wees, of so wil die ideaal dit hê. Florence (en miskien Nkosi ook) gaan dit nie alleen meer nié kan bekostig om die Gautrein te neem nie, sy gaan die bietjie werk wat sy het, ook nie meer kan kry nie."