"Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en daar was geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor."