"Dit was nog altyd duidelik dat die huidige regering verengelsing voorstaan om te verseker dat hulle ideologie makliker gepropageer kan word. Die beste manier om dit te verseker, is om een taal af te dwing."