Veeltalige universiteite: ’n onderhoud met Emma Groenewald

  • 0

"Veeltaligheid kan mense verdeel, maar ook mense bymekaar bring. Die onus rus op die individu – indien ek bereid is om ’n ander taal aan te leer, al is dit net basiese kommunikasie, is ek bereid om van ’n ander te leer, respekteer ek die individu vir sy taaldimensie en beweeg ons nader na mekaar."

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top