Cyril paai maar Eskom is in sy maai

“Terwyl president Cyril Ramaphosa buitelandse beleggers Woensdag met ’n Springbokwapen aan sy lapel welkom geheet het in ‘die land van die kampioene’ moes Suid-Afrikaners hoor die kragreus Eskom is besig om verder ten gronde te gaan.”