DA daag Ramaphosa uit vir ’n openbare debat oor vlagherrie

“Ramaphosa sê die advertensie is onaanvaarbaar en niks ander as verraad nie. Hy het gesê alle Suid-Afrikaners moet hierdie ‘misbruik van die landsvlag vir partypolitieke doeleindes’ betreur.”