Daniel Hugo, ’n digter van vers en klank
“Miskien is dit ’n soort beswering, die gedig as ’n beswering teen die verganklikheid,” het hy hardop gewonder. Só skryf Willem de Vries oor Daniel Hugo. “Elke digter is ydel genoeg om te hoop op onsterflikheid, maar daardie onsterflikheid kan hy net ervaar solank hy lewe, natuurlik. Daarna sal hy nie weet daarvan nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed