DBNL het ’n groeiende versameling ryk aan tekste, bande en moontlikhede
“Die Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren (DBNL) bied ’n gehaltewebwerf vir lesers en ondersoekers, studente en kenners. Ryanne Keltjens, dienskoördineerder van die DBNL, het per e-pos met Willem de Vries gesels oor hierdie versameling aanlyn tekste wat jaarliks sowat 4 miljoen keer deur gebruikers van oor die hele wêreld geraadpleeg word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed