Die dans van die diere van die Kamdeboo

“Toe ons voor die lieflike Manor stilhou, verwelkom ’n rytjie paraffienlampies, ’n vriendelike glimlag, ’n warm lappie om die koue te verdryf en ’n drinkdingetjie ons. Die kaggel brand, die kos is uit die boonste rakke en die wynlys stel nie teleur nie.”