In Alwyn Roux se verslag noem Marni Bonthuys: “Die feit dat die SAVN-kongres in Namibië aangebied is, was sonderling en belangrik. Afgeleë areas soos die soos Namibië en die Noord-Kaap in Suid-Afrika is die hartland van Afrikaans en is ruimtes waar akademiese navorsing in Afrikaans, maar ook in Nederlands, verder uitgebou kan word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed