Die koloniale wond in die grond
“Vanjaar se besettings is aangevuur deur ’n historiese geleentheid in Suid-Afrika se partypolitieke geskiedenis: die regerende ANC en die heethoofdige tweede grootste opposisieparty, die Economic Freedom Fighters, het hul stemme saamgegooi in die parlement om ’n mosie aanvaar te kry dat die staat grond kan onteien sonder om vergoeding uit te betaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed